ANSIE SE MAKLIKE BOTTERBROODJIES
- 2 koppies koekmeel
- 4 teelepels bakpoeier
- ½ teelepel sout
- ¼ koppie kookolie
- 1 eier
- 1 koppie melk
- ½ koppie water
Meng alles saam, skep in gespuite kolwyntjie pan en bak 15 – 20 min of tot gaar teen 180ºC.
Resep en foto: Ansie Smith
Category: