Your Recipe Blog

AMERIKAANSE WAFFELS

AMERIKAANSE WAFFELS

  • 2 eiers, geskei
  • 63 ml olie (¼ koppie)
  • 30 ml suiker (2 eetlepels)
  • 5 ml sout (1 teelepel)
  • 440 ml melk (1 ¾ koppie)
  • 440 ml koekmeel (1 ¾ koppie)
  • 20 ml bakpoeier (4 teelepels)

Klits die eiergele, melk en olie.
Voeg die koekmeel, suiker, bakpoeier en sout by.
Klits tot net gemeng.
Klits die eierwitte styf en vou dit in by die meelmengsel.
Maak gaar in wafelmaker en bedien met room of roomys.

Resep en foto:  Amanda Austen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page