Your Recipe Blog

ALTA SE HOENDERSLAAI

ALTA SE HOENDERSLAAI

Resep en foto: Alta Gunter Van Dyk
Vanmiddag het ekke lui kos gemaak, hoenderslaai, in die hitte kan jy nie kook nie. Seker maar vervelige kos, maar in die Karoo hitte ideaal.

  • Hoeveelhede na smaak:
  • gaar hoender, gepluis
  • botterslaai, fyngesny
  • rooi ui, fyngekerf
  • ½ koppie perskool, fyngekerf (die klein koppies ons is net 2) 
  • ½ komkommer, in blokkies
  • 10 baba tamaties, in ringetjies gesny
  • ½ pynappel, in blokkies
  • sout en pepper
  • slaaisous, na smaak
  • Meng alles saam en gooi slaaisous oor. Ek het bloukaas slaaisous van Ina Paarman gebruik. 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page