Your Recipe Blog

ALTA SE HOENDERKOEKIES

Recipe by
| Servings: 14

ALTA SE HOENDERKOEKIES

  • 1 gaar hoender, sonder vel, opgesny in klein stukkies
  • 1 koppie gaar rys
  • 3 eiers
  • 1 medium ui, fyngekerf
  • 2 hoogvol eetlepels bruismeel
  • speserye na smaak
  • 2 eetlepels gekapte pietersielie

Meng al die bestanddele saam en vorm mooi ronde koekies.
Bak in vlak olie tot goudbruin aan alle kante.

Resep en foto: Alta Gunter van Dyk

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5