AFRIKAANS EN ENGELSE NAME VIR PRODUKTE
| Bakpoeier | Baking powder |
| Koeksoda | Baking Soda / Bicarbonate of Soda |
| Kremetart | Cream of Tartar |
| Maizena/Mielieblom | Cornstarch/Cornflour |
| Mieliemeel | Cornmeal |
| Geel Mieliemeel | Polenta |
| Sitroensuur | Citric Acid |
| Wynsteensuur | Tartaric Acid |
| Gebluste Kalk | Slaked Lime |
| MEEL / FLOUR | |
| Broodmeel | Bread flour |
| Bruismeel | Self-raising flour |
| Koekmeel / meelblom | Cake flour / Flour / All-Purpose flour |
| Mieliemeel | Maize meal/cornmeal |
| Semels | Bran |
| Semolina | Semolina |
| Volkoringmeel | Wholewheat flour / wholemeal flour |
| KLAARGEMAAK TE DEEG / READY MADE DOUGH | |
| Broskors | Shortcrust |
| Skilferkors / Blaardeeg | Puff Pastry |
Category:














Liewe Stien,
Baie, baie dankie vif dit! Ek is soos n Saartjie in the VSA was wil melktert maak van my eeu oue Suid-Afrikaanse resepteboek en kon nie onthou of mielieblom nou eintlik cornstarch of cornflour is nie. Ahhhh, nou kan bak and brou en die heimwee geniet.
Groete en liefde,
V
🙂
Baie handig. Was ook lekker om myself te toets om uit te vind of ek die vertalings ken. Darem die toets deur! 🙂
Baie dankie waardeer
Dankie vir die vertaling dit help. baie