Your Recipe Blog

ADELLE SE KARAMEL KOFFIE LIKEUR

ADELLE SE KARAMEL KOFFIE LIKEUR

  • Gooi die volgende in ‘n 1.5 liter wynbottel:
  • 1 blikkie kondensmelk
  • 1 blikkie ingedampte melk
  • 1 houertjie vars room
  • 1 kondensmelk blikkie vol brandewyn
  • 1 teelepel karamelgeursel
  • 1 groot koppie moerkoffie

Die bottel sal of vol wees, of naby vol.
Vul op die bottel tot bo met koffie indien nodig.
Raadsaam om die bottel goed te skud voor hy heeltemal vol is sodat kondensmelk lekker meng.
Verkoel en geniet oor ys vir “cocktails” of met roomys as ‘n nagereg.

Resep en foto: Adelle Gascoyne

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page