Your Recipe Blog

AARTAPPELSLAAI MET SPEK

AARTAPPELSLAAI MET SPEK

Kook 5 groot aartappels tot gaar, maar nie pap nie en sny in blokkies soos vir gewone aartappel slaai.

  • Meng die volgende:
  • 1 koppie mayonnaise
  • 1 blikkie kondensmelk
  • so klein bietjie melk, om sous bietjie slapper te kry
  • 1 opgesnyde ui
  • kaas, in blokkies gesny (hoeveelheid soos dit jou pas)
  • agurkies, opgesny (hoeveelheid jou pas)
  • 1 x 200 g gekapte spek, wat tot krakerig gebraai en afgekoel is
  • sout en peper soos verkies

Skep sous oor die blokkies aartappels en meng deur. Versier met droë pietersielie.

Resep geplaas deur Melanie Brass
Foto:  Melanie Brass

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page