Your Recipe Blog

AARBEI LIKEUR

AARBEI LIQUEUR

Oom Flip Badenhorst sê, nou as julle ‘n pak Strawberrys en een bottel Cane vat, maak jy jou eie Likeur in ‘n paar minute.

  • ½ pak aarbeie ± 250 gram
  • 1 koppie suiker
  • 1 bottel Cane, Vodka of Gin

Plaas aarbeie en suiker in ‘n kastrol (aarbeie moet heel wees). Prut saam tot die suiker begin rooi raak en die meeste van die water weggekook is. Giet stroop deur ‘n sif in bottels en laat afkoel.

Giet kwart van die bottel Cane uit en gooi die stroop in die Cane.
Nou het jy ‘n eg Portugese Aarbei likeur, so vir julle volgende onthaal kan julle dit probeer.

Resep: Oom Flip Badenhorst
Foto: Johan Coetzee

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page