Your Recipe Blog

AARBEI COULIS

AARBEI COULIS

Stropie vir nageregte of terte.

  • 2 kg heel gevriesde aarbeie
  • 4 koppies water, 3 vir die aarbeie en 1 vir die vlapoeier
  • 1 teelepel sout
  • 2 koppies suiker
  • 175 ml vlapoeier

Kook saam met die aarbeie, 3 koppies water, sout en al die suiker tot sag.
Meng die vlapoeier met 1 koppie water tot pasta, voeg by die aarbeie en kook goed deur tot gaar.
Gebruik vir vulsel in koeke en terte of “topping” vir kaaskoeke of oor roomys of in smoothies.
Dit kan ook geblits word of net vir versiering oor nageregte geskep word.

Resep en foto: Alta Gunter Van Dyk

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page