Your Recipe Blog

3 BESTANDDELE SKUIMPOEDING

3 BESTANDDELE SKUIMPOEDING

  • 1 blik Idealmelk, oornag in yskas
  • 1 pakkie jellie, enige geur
  • 1 koppie kookwater

Maak jellie aan met die kookwater en laat afkoel.
Klits die Idealmelk styf en klits afgekoelde jellie by.
Klits goed tot skuim gevorm het.
Giet in bak en plaas in yskas om te stol.

Resep en foto: Lelane Van Der Walt

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page