Your Recipe Blog

NICOLETTE SE INGELEGDE SAMPIOENE

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 4 botteltjies

NICOLETTE SE INGELEGDE SAMPIOENE

Resep en foto: Nicolette Papas

  • 1 kg sampioene
  • 600 ml wit asyn
  • 310 ml water
  • 10 peper korrels
  • 1 takkie roosmaryn
  • ¼ teelepel tiemie
  • 5 ml koljander poeier
  • 5 ml fyn gekapte knoffel
  • 5 ml sout
  • 2 lourierblare (bay leaves)
  • 10 ml suiker
  • olyf olie
  • Vee die sampioene mooi af en sit eenkant.
  • Maak ‘n sous in groot pot van al die bestanddele behalwe sampioene en olyf olie.
  • Kook dit vir 10 min.
  • Voeg sampioene by en sit plaat stadig, prut vir 5 min.
  • Haal sampioene uit met gaatjies lepel en sit in gesteliseerde bottels.
  • Kook die sous verder op stoof vir 5 tot 6 min.
  • Giet sous oor die sampioene.
  • Deel die sous eweredig tussen die bottels.
  • Voeg olyf olie by indien nodig (gewoonlik net ‘n bietjie wat kort).
  • Maak bottels toe en laat afkoel.
  • Sit in yskas.
  • Laat 2 weke staan voor gebruik sodat dit lekker trek.
  • Kan tot 6 maande in yskas staan.

 

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page