Your Recipe Blog

SKROPHOENDER ROULADE MET SUURLEMOEN EN ROOSMARYNSOUS

Avatar photo
Recipe by
Cook: 45 minute | Servings: 10 porsie

SKROPHOENDER ROULADE MET SUURLEMOEN EN ROOSMARYNSOUS

Foto: Martie Fourie Moolman

  • 2 heel hoenders, vel verwyder
  • 2 teelepel fyngekapte roosmaryn
  • 200 ml dik witsous
  • 200 ml Cheddar/Mozzarellakaas
  • 15 ml fyn sout
  • 10 ml suurlemoenskil
  • 250 g hoenderlewers
  • 100 g streepspek
  • 1 knoffelhuise
  • 1 ui, gekap
  • Deeg:
  • 500 g koekmeel
  • 250 g botter, yskoud
  • 5 ml sout
  • 250 ml yswater
  • Voorverhit oond tot 220ºC
  • Kook hoender tot sag met speserye en verwyder bene. Voeg witsous en kaas by.
  • Braai uie en spek en voeg lewers by, braai tot die lewers pienk en nie oorgaar is nie.
  • Meng koekmeel en sout. Rasper yskoue botter by en maak deeg aan met yswater tot gemeng. Druk aan mekaar en laat rus in yskas vir halfuur.
  • Rol deeg uit in ‘n groot reghoek en pak hoender in ‘n lang strook op die deeg. Sit lewers op die hoender.
  • Rol op tot deeg net oor mekaar val en plak die vou met water vas.
  • Draai om sodat die vou onder is en verf met eier. Bak vir 45 min tot goudbruin en gaar.

Nota:
Hierdie is my eie foto, aartappel koekies en gestoofde kweper repies, die bykos is my eie ding, daar kom suurlemoen skil en roosmaryn in die vulsel.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page