Your Recipe Blog

RANDREKKER LASAGNE MET BOELIEBIEF

Avatar photo
Recipe by
Cook: 30 min.

RANDREKKER LASAGNE MET BOELIEBIEF

Resep en  foto: Riana Barnard Sadler

  • 1 blikkie boeliebief, in blokkies gesny
  • 2 groot uie, gekerf
  • 1 blikke suikermielies
  • 1 groot tamatie, geskil en opgesny
  • mayonnaise, na smaak
  • blatjang na smaak
  • 1 pakkie sampioen soppoeier
  • kaassmeer (in my geval homemade)
  • sout en pepper na smaak
  • lasagne velle
  • Braai uie en tamatie saam en voeg die boeliebtef en soetmielies by.
  • Geur met mayonnaise, blatjang en ander geurmiddels na smaak.
  • Maak die soppoeier aan met water en voeg by die mengsel, kook deur dat die soppoeier gaar word.
  • Maak seker jou mengsel is lekker souserig en nie te droog nie.
  • Pak lae met lasagne velle en boeliebeefmengsel.
  • Smeer kaassmeer bo-oor en bak vir 30 minute by 180 ºC.
  • Dis goedkoop en baie baie lekker.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page