Your Recipe Blog

TUNA- EN KEKERETJIESLAAI

TUNA- EN KEKERETJIESLAAI

Resep en foto:  Christelle van Rooyen

  • 1 blikkie kekerertjies (chickpeas), gedreineer
  • 1 blikkie tuna in water, gedreineer
  • 1 groot wortel, grof gerasper
  • ½ koppie grof gerasperde cheddar kaas
  • 3 medium agurkies, gesny óf gerasper, opsioneel
  • 1 klein ui, fyn gesny
  • Aromat na smaak
  • 2 eetlepels suurlemoensap oor gesprinkel
  • Meng al die bestanddele saam en geniet net so of op droë beskuitjies.

Nota:
Mayonnaise kan ook bygevoeg word, maar ek hou van die suurlemoensmakie.

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page