Your Recipe Blog

DADELBALLETJIES SONDER EIERS

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 44 groot bolletjies

DADELBALLETJIES SONDER EIERS

Resep: Naudèa Visser
Foto:  Heidi van Rooyen

  • 250 g margarien of botter
  • ¾ koppie suiker
  • 500 g opgesnyde dadels
  • 1 pakkie Marie beskuitjies, fyngemaak
  • ¾ koppie klapper
  • ekstra klapper om bolletjies in te rol
  • Verhit margarien en suiker tot suiker gesmelt is.
  • Voeg die dadels by en hou aan verhit tot dadels sagter is.
  • Meng die klapper en beskuitjies in en meng goed.
  • Haal van die stoof af en laat effens afkoel tot hanteerbaar.
  • Vorm balletjies en rol in klapper.
  • Bêre in lugdigte houer.

Nota: 
Regte botter is maar die lekkerste vir hierdie bolletjies.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page