Your Recipe Blog

VRUGTEROOMYS MET VARIASIES

VRUGTEROOMYS MET VARIASIES

Resep en foto’s: Susan Gericke

  • 4 ryp piesangs
  • 1 houer ekstra volroom Griekse jogurt
  • ¼ koppie suiker
  • karamelgeursel
  • Plaas bestanddele in ‘n voedselverwerker tot glad, skep in ‘n roomys houer en plaas in die vrieskas.
  • Baie lekker. Ek haal dit net ‘n rukkie voor gebruik uit, dan’s dit bietjie sagter.
  • 1 kg aarbeie (dis nou goedkoop by ons)
  • aarbeigeursel vir kleur
  • 1 houer dubbel room aarbei jogurt met bietjie melk bygevoeg
  • bietjie suiker na smaak
  • Plaas bestanddele in ‘n voedselverwerker tot glad, skep in ‘n roomys houer en plaas in die vrieskas.
  • Baie lekker. Ek haal dit net ‘n rukkie voor gebruik uit, dan’s dit bietjie sagter.
  • 2 groot papaja
  • 2 koppies suiker
  • 1 liter jogurt van jou keuse
  • Plaas bestanddele in ‘n voedselvrwerker tot glad, skep in ‘n roomys houer en plaas in die vrieskas.
  • Baie lekker. Ek haal dit net ‘n rukkie voor gebruik uit, dan’s dit bietjie sagter.

Nota:
Op die foto is die papaja roomys.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page