Your Recipe Blog

OUTYDSE MACARONI EN KAAS

Cook: ongeveer 45 min

OUTYDSE MACARONI EN KAAS

  • 500 g macaroni, gekook
  • 750 g maalvleis
  • 1 ui, gekap
  • 3 eetlepels blatjang
  • sout en peper, speserye
  • 4 groot tamaties
  • 6 jumbo eiers
  • 2 ½ koppies volroom melk
  • 5 koppies gerasperde kaas

Braai die uie tot sag.
Voeg maalvleis en speserye by, braai goed deur.
Voeg die blatjang en gaar maalvleis by die gaar pasta.
Klits eiers en melk voeg sout en peper by.
Meng die eiermengsel by die maalvleis en pasta in.
Skep die mengsel in ‘n gespuite oondpan. Strooi die kaas oor.
Pak tamatie skywe bo op die kaas en sprinkel sout en peper oor.
Bak by 190° C vir 45 minute of tot deur warm en kaas goed gesmelt.

Resep en foto: Ronell Boshoff

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page