Your Recipe Blog

FOCACCIA MET PLANTJIE-SUURDEEG

Recipe by
Cook: 20 – 30 minute

FOCACCIA MET PLANTJIE-SUURDEEG

“My heel eerste probeerslag met Focaccia.  Gebruik plantjie-suurdeeg.“

  • 375 g water
  • 450 g steen gemaalde koekmeel
  • 150 g plantjie-suurdeeg (die wat jy kweek vir brood bak)
  • 12 g sout

Meng alles net tot goed gemeng.
Laat staan vir een uur.
Strek en vou die deeg ‘n paar keer.
Laat staan vir een uur.
Sprinkel olyfolie onder in die bakpan.
Plaas die deeg in die pan en versprei in die pan.
Laat rys vir 6 – 8 ure.
Sprinkel olyfolie bo-oor.
Druk gate met jou vingers in die deeg.
Sit enige garnering en kruie van jou keuse op.
Bestrooi met fyn sout.
Bak by 245 °C vooraf verhitte oond vir 20 – 30 minute.

Resep en foto: Thelma Piek Du Preez

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page