- 125 ml kakao
- 5 ml bakpoeier
- 2 ml sout
- 7 ml koeksoda
- 375 ml strooisuiker
- 3 ekstra-groot eiers
- 125 ml olie
- 250 ml maas (suurmelk)
- Voorverhit die oond op 180ºC. Smeer of bespuit 2 mediumgrootte losboompanne. (23 cm)
- Sif die droë bestanddele saam. Klits die eiers, olie en maas saam en meng goed met meelmengsel.
- Verdeel die beslag in die 2 panne en bak sowat 30 – 45 minute lank of tot toetspen skoon uitkom.
- Laat effens in panne afkoel en keer uit.
- Versier volgens jou keuse.
- Nota: Gebruik karringmelk in plaas van maas.
Category:

