Your Recipe Blog

KARRINGMELKBESKUIT VAN BRUISMEEL

KARRINGMELKBESKUIT VAN BRUISMEEL

Resep en foto: Gail Olivier
Die resep het ek by een van my vriendinne gekry. Dit is ‘n baie lekker resep.

  • 1 kg bruismeel
  • 500 g botter of marvello margarien
  • 1 koppie suiker
  • 2 eiers, geklits
  • 2 koppies karringmelk
  • bietjie sout
  • Vryf botter of marvello in die meel in.
  • Voeg die suiker en sout by die meelmengsel in.
  • Meng geklitse eiers by die karringmelk in en voeg by die meelmengsel.
  • Vorm tot ‘n sagte deeg en plaas in ‘n gesmeerde oondbak.
  • Bak vir 45 minute by 180°C.
  • Sny in stukke en droog uit in die oond teen 100°C.

 

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page