Your Recipe Blog

KNOFFELBOTTER-GEVULDE RUMP

Recipe by
Cook: 35 - 40 minute

KNOFFELBOTTER-GEVULDE RUMP

Resep en foto: Corne van der Merwe

  • 1 rump tip, ongeveer 800 g
  • 4 hoogvol eetlepels knoffelbotter
  • 2 medium uie
  • 1 groen soetrissie
  • 1 pakkie spek
  • sout, peper en speserye na smaak
  • Sny uie en groen soetrissie in blokkies en braai tot sag.
  • Sny spek in blokkies en braai saam.
  • “Butterfly” die rump. Ek het myne gesny soos ‘n rolkoek.
  • Slaan die vleis plat met ‘n hammertjie.
  • Smeer knoffelbotter oor die vleis.
  • Skep uie mengsel bo-op.
  • Rol op en plaas in ‘n oondbak.
  • Sprinkel speserye, sout en peper bo-oor.
  • Bak by 180ºC vir ongeveer 35 – 40 minute.
  • Tyd hang af van jou oond en dikte van die vleis en watter gaarheid julle verkies.
  • Haal uit die oond, laat rus ‘n rukkie, sny in skywe om te bedien.

 

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page