Your Recipe Blog

RISSIE BIERBROOD

Recipe by
Cook: 50 minute

RISSIE BIERBROOD

  • 500 g bruismeel
  • 1 pakkie wit uie- of sampioen soppoeier
  • 250 ml bier
  • 250 ml melk (of los bier en melk en gebruik 1 boksie karringmelk)
  • 5 gekapte rissies, of na smaak
  • Cheddar kaas om oor te strooi
  • Sade  vir oorstrooi, opsioneel

Meng al die bestanddele saam.
Skep in ‘n klein voorbereide broodpannetjie.
Strooi kaas en sade oor.
Bak vir 50 min by 180⁰C of tot gaar toets.

Resep en foto: Bernadine Roux

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page