PLAASVERVANGERS VIR VERSOETERS
| Versoeters | ||
| 1 koppie molasses | = | 1 koppie heuning |
| 1 koppie heuning | = | gelyke dele molasses en mieliestroop |
| 1 koppie heuning | = | 1 koppie gewone wit suiker + ¼ koppie vloeistof |
| 1 koppie stroop | = | 1 koppie gewone wit suiker + ¼ koppie vloeistof |
| 1 koppie bruin suiker | = | ¾ koppie wit suiker = ¼ koppie molasses |
| 1⅓ koppie styf gepakte bruin suiker | = | 1 koppie gewone wit suiker |
| 1⅓ koppie stroosuiker | = | 1 koppie gewone witsuiker |
| Vervang suiker met | gelyke dele fruktose of kunsmatige versoeter poeier of Hulletts Sugarlite |
Category:

