Your Recipe Blog

NEUTERIGE KORINGMEELBESKUIT MET VARIASIE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 50 tot 60 min | Servings: 60 - 72 stukkies beskuit

NEUTERIGE KORINGMEELBESKUIT MET VARIASIE

Resep en foto:  Leonie Janse van Rensburg
Perfek vir die drukkerpanne.

  • 500 g koekmeel
  • 500 g “Nutty wheat”
  • 50 ml bakpoeier
  • 150 g suiker
  • 500 ml karringmelk
  • 500 g Stork Bake margarien
  • Extra:
  • 100 g gemengde gekapte neute
  • 250 ml muesli
  • 100 g “choc chips”
  • 100 g sitrusskil
  • Smelt die margarien en meng met die karringmelk.
  • Voeg die droë bestanddele by en meng goed.
  • Skep die deeg in die voorbereide pan. (Ek gebruik ‘n plat beskuit pan, sny voor jy bak)
  • Bak teen 180ºC vir 50 tot 60 min.
  • Sny weer indien nodig en droog uit.
  • Nota: Ek voeg sade / neute / sultanas / klapper of wat ek ookal voor lus is by.
  • Ander idee:
  • 250 ml cranberries
  • 100 g gemengde gekapte neute
  • handvol of meer pampoenpitte
  • 125 ml tot 250 ml muesli

 

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page