ELMARIE SE HEERLIKE KOEKSISTERS

ELMARIE SE HEERLIKE KOEKSISTERS Vandag bietjie koeksisters gebak en my gadgets gebruik. Kyk ek het hulle vir baie jare, maar die kas het dit gebruik. Vanoggend besluit ek gaan dit probeer. Die groot geheim is jou deeg. Knie dit goed en als kom goed uit. Ek knie my deeg die aand en sit in yskas. … Continue reading ELMARIE SE HEERLIKE KOEKSISTERS