AARTAPPELSUURDEEG PLANTJIE EN HANDIGE WENK

AARTAPPELSUURDEEG PLANTJIE EN HANDIGE WENK Resep en foto’s:  Frikkie Jones Foto 2 – Deeg wenk “Ek gaan hierdie soos ‘n storie skryf want dit is die maklikste, so maak ‘n koffie en lees deur voor jy begin.” Dag 1: Jy benodig: 1 silwerskoon 1 liter houer 1 groot aartappel 45 ml suiker 2.5 ml sout … Continue reading AARTAPPELSUURDEEG PLANTJIE EN HANDIGE WENK