Your Recipe Blog

GRANADILLA SNEEUPOEDING

Avatar photo
Recipe by
4 ure
| Servings: 6

GRANADILLA SNEEUPOEDING

My 4 bestanddele resep.

  • 1 glasie vars room
  • 1 pakkie suurlemoenjellie
  • pulp van 3 granadillas of een blikkie granadilla moes
  • 175 ml (een houer) Griekse jogurt

Los jellie op in 300 ml kookwater, laat dit buite die yskas koud word. Dit mag glad nie stol nie, maar moet heeltemal koud wees.
Klits room styf, voeg jellie, moes en jogurt by en roer goed deur.
Skep in individuele bakkies of in een groot bak en laat stol in die yskas.

Nota:
Ek bêre altyd bietjie moes en room om agterna mee te versier. Hier het ek bietjie vergeet van die moes en moes die blikkie behoorlik uitskraap vir die foto!!
Soms sit ek Tennis beskuitjies onder in ‘n bak, gooi die mengsel daaroor en daar het ek ‘n heerlike tert.
Stoltyd in yskas is ongeveer 4 ure.

Resep en foto: At Horn‎

One Review

  1. Maja Nyholm

    To make this recipe, I used 4 beautiful passion fruits, 3 and a half for the curd, the rest of it for decoration. I had roughly 160 g of fruit pulp. If your passion fruits are smaller, you will need one or two more. As always when baking, it s better to weigh precisely the ingredients.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page