Your Recipe Blog

GEMARINEERDE BROCCOLI EN BLOMKOOL SLAAI

GEMARINEERDE BROCCOLI EN BLOMKOOL SLAAI

  • 500 g broccoli
  • 500 g blomkool
  • 2 wortels, in wieletjies of repies
  • 1 soetrissie, in repies gesny
  • ½ koppie rosyne of pruimedante
  • 1 ui, ringetjies gesny, nie te dun
  • 125 ml neute van keuse, opsioneel (ek hou van gevlokte amandels)
  • 250 g Feta kaas blokkies of Cheddar

Kook water met sout in om die broccoli en blomkool te blansjeer.
Blansjeer is wanneer jy groente in vinnig kokende water dompel en dan vir 2 minute los, uithaal en in koue water dompel om die kook proses te stop. Haal dadelik uit.

Meng al die slaai bestanddele saam en maak die slaaisous.

  • Slaaisous:
  • 1 koppie wit suiker
  • 1 koppie slaai olie (slaai olie kan wees sonneblom, canola, extra virgin olive oil)
  • 1 koppie asyn
  • ½ koppie gewone jogurt
  • 1 teelepel sout

Klits die asyn en suiker saam en verhit oor medium hitte sodat suiker opgelos is.
Laat afkoel tot lou warm en voeg die olie en yogurt by, giet oor slaai en laat vir 5 ure marineer voor opdiening.

My Tweaks:
I steamed the veggies
Used red and yellow peppers
Crumbled the Feta

For the dressing, I used:
½ cup of sugar
¾ cup oil

Resep geplaas deur Mariska Louw
Foto: Lesdee Gloak Bam

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page