Your Recipe Blog

3 BESTANDDELE SJOKOLADE MOUSSE

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 4 - 6 porsies

3 BESTANDDELE SJOKOLADE MOUSSE

Resep getoets en foto: Rina Kleinhans

  • 1 blik ideal melk, verkoel tot baie koud
  • 300 g malvalekkers
  • 200 g donker sjokolade
  • Neem ‘n halwe blik idealmelk en plaas in glasbak met gebreekte sjokolade en malvalekkers.
  • Mikrogolf op matige hitte tot heeltemal gesmelt, gebruik whisk om te verseker alles is goed gesmelt en gemeng.
  • In aparte bak, klits die ander helfte van die idealmelk tot baie styf.
  • Meng die sjokolade/melkmengsel stadig hierby in terwyl aanhoudend geklits word.
  • Klits tot goed gemeng en styf.
  • Verdeel in individuele bakkies of een groot bak en verkoel.
  • Versier met geklopte room en flake.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page