Your Recipe Blog

VARK WANGE (PORK CHEEKS)

Avatar photo
Recipe by
Cook: 3 ure

VARK WANGE (PORK CHEEKS)

Resep en foto: Martie Fourie Moolman
Die ‘pork cheeks’ vandag gaargemaak. Sommer my eie ding gedoen.

  • 2 varkwange
  • sout en peper
  • koekmeel om in te rol
  • 2 eetlepels soyasous
  • 2 eetlepels Hoisin sous
  • 1 eetlepel gemmer, fyn gerasper
  • 2 huisies knoffel, fyn
  • 1 ui, gekap
  • 2 eetlepels mirrin of droë sherry
  • tiemie, gekap
  • 1 glas wit wyn
  • bietjie suiker
  • 500 ml hoender stoc
  • Rol wange in meel, braai bietjie in olie. Haal uit, sit in oondbak met deksel. voeg res van bestanddele by en bak so drie ure by 160ºC.
  • Ek het gort, Hollandse wortel stamp, ertjies en slaai hierby gemaak.
Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page