Your Recipe Blog

TOULOUSE CASSOULET

Avatar photo
Recipe by
Cook: 4 ure

TOULOUSE CASSOULET

Foto en resep geplaas deur Martie Fourie Moolman

  • 500 g droë bone, geweek oornag en gedreineer
  • tiemie en lourierblare
  • 1 kg “beef roast”
  • 1 groot gesoute eisbein
  • 4 lams-skouer tjops
  • 1 Chorizo worsie
  • 1 stuk gerookte varkspek
  • 1 gesoute beestong, apart gaar gemaak
  • sout en pepper
  • 1 glas rooi wyn
  • Sit alles saam in prutpot. Kook vir 4 ure op auto tot alles sag en gaar is.

Eet saam met korserige brood.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page