DON PEDRO
Resep en Foto : Ilze Garbers Jacobs
Siende SA vanaand teen die All Blacks speel, het ek besluit dat ons ‘n (versterkende) nagereg kort.
Don Pedro… hoe kan mens dan verkeerd gaan??
- 500 ml roomys (sjokolade hier) van jou keuse
- 75 ml whiskey
- 150 ml melk
- 1 teelepel koffiepoeier
- Klits alles saam tot lekker glad.
- Plaas in glase met bietjie ekstra koffiepoeier bo-oor!
Geniet!!
Category:












