Your Recipe Blog

GROEN “MêSH” / KAPOKAARTAPPELS

GROEN “MêSH” / KAPOKAARTAPPELS

Resep en foto:  René Mouton
Ek maak deesdae groen “mêsh”

  • aartappels
  • broccoli
  • patat
  • blomkool
  • gerasperde parmesankaas
  • sout en peper na smaak
  • bietjie room
  • Stoom aartappels, broccoli, patat en blomkool tot lekker sag.
  • Plaas in ‘n mengbak en voeg bietjie room by.
  • Druk fyn en meng bietjie gerasperde parmesankaas by.
  • Sout en peper na smaak.
  • Sit voor met enigiets waarby jy kapokaartappels sal bedien.

Baie lekker!

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page