Your Recipe Blog

PYNAPPEL SOMERSLAAI

PYNAPPEL SOMERSLAAI

‘n Heerlike verfrissende slaai vir warm dae. Weet nie of julle alreeds die resep het nie. Ek was lanklaas hier op die groep. Het dit verlede week gemaak. Ek eet dit sommer agter die lekkerte aan. Yummy.

  • 1 pynappel, fyn gekap
  • 1 rooi ui, gesnipper
  • 1 groen soetrissie, gesnipper
  • ± 60 ml “sweet chilli” sous, of meer na smaak

Meng bogenoemde saam.
Plaas in yskas om te verkoel.
Heerlik met vis, hoender, vark of braaivleis.

Foto: Lorraine Weitz Brand

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5