Your Recipe Blog

WINKELDEEG HOL VETKOEK

Avatar photo
Recipe by
| Servings: ongeveer 30 vetkoeke

WINKELDEEG HOL VETKOEK

Resep en foto: Chante van der Colff

  • 2 pakke gekoopte deeg
  • 2 liter olie
  • 200 g gerasperde kaas
  • koekmeel om op die blad te strooi, om die deeg uit te rol
  • Rol deeg uit sny in stroke en dan sny jy weer dit weer in 3. Smeer elke vierkant met meel voor jy dit opmekaar pak.
  • Verhit die olie tot 192 º C.
  • Sit van die deegvierkant in die warm olie.
  • Wanneer jy die deeg in sit pof die deeg op dan draai jy dit om en bak tot mooi bruin aan albei kante.
  • Pak die gaar vetkoeke in ‘n bak wat uitgevoer is met kombuispapier.
  • Herhaal tot al die vetkoeke gaar is.

Bedien met maalvleis en kaas.

 

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page