Your Recipe Blog

WORSMENGSEL VIR TUISGEMAAKTE WORS

WORSMENGSEL VIR TUISGEMAAKTE WORS

Meng jou eie speserye, vir elke 1 kg worsvleis gebruik jy die volgende:

  • 1 kg worsvleis
  • dermpies vir stop van wors
  • 18 g sout
  • 1 g fyn naeltjies
  • 2 g fyn neutmuskaat
  • 2 g peper, swart of wit
  • 3 g fyn koljander
  • 20 ml Worcestersous
  • 100 ml yskoue water (geen asyn)
  •  vet (ek gebruik 30% van my mengsel, (2 maer vleis en 1 vet)

Meng speserye in by vleis- en vetmengsel.
Stop die derms die dikte soos verkies maar nie te styf nie.
Dan proe jy hoe smaak ‘n lekker wors.

Resep en foto: Stefaaans Blaauw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page