Your Recipe Blog

WILLEM SE VINNIGE AARBEIKAASKOEK

WILLEM SE VINNIGE AARBEIKAASKOEK

  • 1 sponskoek, in 3 gelyke lae gesny
  • 1 pak (500 g) kits kaaskoekmengsel (die groen en rooi winkel se brand)
  • aarbeisous
  • vars aarbeie

Maak die kaaskoek mengsel aan soos per instruksies en plaas in yskas om te stol.
Plaas die eerste laag koek op ‘n opdien bord en smeer met aarbeisous.
Plaas kaaskoekmengsel in spuitsak en spuit op die eerste koeklaag.
Herhaal die lae en eindig met kaaskoek mengsel.
Sny aarbeie, plaas bo-op koek en stip van die aarbeisous tussen die vars aarbeie.
Verkoel tot benodig.

Foto en resep: Willem Bierman

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page