Your Recipe Blog

WENK VIR SUURLEMOENE VRIES

WENK VIR SUURLEMOENE VRIES

Verpulp jou suurlemoene met skil asook die sap. Giet dit dan is ysbakkies en vries.
Jy kan dit dan deur die jaar gebruik in jou kos.
Lemmetjies kan ook op die manier gebruik word.

Idee en foto:  Helena Enslin Laubscher

Hilda Kamstra
Ek gooi die hele lemmetjie met skil, pitte en al, net opgesny in vier dele, in ‘n versapper, en maak ysblokkies daarvan, dit is my koeldrank deur die dag, verdun in ‘n glas met koue water, of soggens vroeg in ‘n glas warm water.

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5