Your Recipe Blog

VLA MUFFINS

Recipe by
Cook: 15 minute

VLA MUFFINS

  • 1½ koppie bruismeel
  • 1 koppie vlapoeier
  • 1 koppie suiker
  • 1 eier
  • 1 koppie melk
  • knippie sout

Meng al die bestanddele saam en skep in muffin pannetjies.
Bak teen 180˚C vir 15 minute.

Nota:
Dis ‘n baie loperige beslag. Ek het 1 eetlepel in elke muffin holte gegooi, maar dan is die muffins baie plat. Ek sal volgende keer 2 eetlepels ingooi, dan behoort mens so 12 – 15 uit te kry.

Resep en foto:  Angelica Horne

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page