Your Recipe Blog

VINNIGE SKONS

| Servings: ± 28

VINNIGE SKONS

  • 6 koppies koekmeel
  • 3 eetlepels suiker
  • 9 teelepels bakpoeier
  • 12 eetlepels gesmelte margarien
  • 3 eiers
  • 3 knippies sout
  • 1¾ koppie melk

Meng al die bestanddele saam tot net goed gemeng.
Druk die deeg  met jou hand plat op ‘n oppervlak wat gestrooi is met meel tot die deeg ± 2 cm hoog is en druk ronde vorms uit die deeg.
Druk net reguit af, moenie die vorms rond draai in die deeg nie, dit help dat die skons regop bly tydens die bakproses.
Plaas op ‘n gesmeerde bakplaat en bak vir ± 15 minute in ‘n voorafverhitte oond teen 180 ºC tot bruin bo-op.

Resep en foto: Annelizle Botha

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page