Your Recipe Blog

VINNIGE NAANBROOD

VINNIGE NAANBROOD

  • 1 koppie jogurt
  • 2 koppies koekmeel

Meng alles saam en knie totdat dit nie meer aan jou hande vasklou nie.
Verdeel die deeg in balle en sny elke bal in 4.
Rol uit en braai in ‘n baie warm ysterpan tot aan beide kante mooi bruin.
Smeer gesmelte knoffelbotter en sprinkel met knoffel en kruie.

Nota:
Ek het die pan eers verhit nadat die naan uitgerol is, dit gee genoeg  tyd om die deeg te laat rus.

Foto en resep: Elmarie Petzer

One Review

  1. Jeanny Bezuidenhoudt

    Was baie maklik resep en die broodjies is heerlik

    Star

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page