Your Recipe Blog

VINNIGE KROEK FUDGE

VINNIGE KROEK FUDGE

Ek het lanklaas resepte gepos, nie oor ek ophou bak het nie, maar oor ek lui is. My seuns is nou altwee by die huis en hulle eet omtrent ‘n gat in my kas in – die maklike Kroek Fudge red my lewe:

  • 2 pakkies Tennis beskuitjies, baie fyn gemaak
  • 500 g versiersuiker, gesif
  • 200 ml botter, gesmelt
  • 1 blikkie karamel kondensmelk
  • 5 ml vanilla geursel
  • knippie sout

Meng alles mooi saam en druk vas in ‘n gespuite glasbak.
Plaas in die vrieskas vir 30 – 50 minute.
Sny in blokkies.

Resep en foto:  Maranda van Dam

QUICK FAKE FUDGE

  • 2 packs of Tennis biscuits, very fine
  • 500 g icing sugar, sifted
  • 200 ml butter, melted
  • 1 can caramel condensed milk
  • 5 ml vanilla essence
  • pinch of salt

Mix everything well and press firmly into a sprayed glass bowl.
Place in the freezer for 30 – 50 minutes.
Cut into blocks.

Recipe and photo: Maranda van Dam

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page