Your Recipe Blog

UIE EN PIESANG SLAAI

Recipe by
20 min
Prep: 5 min | Cook: 15 min | Servings: 6

UIE EN PIESANG SLAAI

  • 3 groot uie, in ringe gesny
  • 375 ml druiwe asyn
  • 10 ml Maizena
  • 250 ml suiker
  • 15 ml kerriepoeier
  • 5 ml borrie
  • 5 ml sout
  • 5 ml paprika
  • 6 piesangs, in skyfies gesny

Braai die uie in bietjie olyf olie tot lig bruin.
Meng die res van die bestandele saam behalwe die piesangs.
Voeg by die uie en laat prut vir 15 minute.
Verwyder van hitte af en laat afkoel tot kamertemperatuur.
Voeg die gesnyde piesangs by en meng deur.
Verkoel in yskas en bedien.

Wenk:
Die sous kan lank in die yskas gebêre word sonder die piesangs in en is heerlik net so op sy eie ook.

Foto en resep: Ilona Turner

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page