Your Recipe Blog

TUNA PASTASLAAI

TUNA PASTASLAAI

  • 250 g pasta
  • 1 – 2 blikkies tuna, gedreineer
  • kaas blokkies
  • mayonnaise
  • tamatiesous
  • agurkies, opsioneel
  • pietersielie

Kook die pasta tot gaar (enige soort) en dreineer.
Voeg daarby die tuna en klein kaasblokkies.
Opgesnyde agurkies kan ook bygevoeg word.
Meng mayonnaise en tamatiesous (85 % mayonnaise en 15 % tamatiesous) saam en roer by die pastaslaai in. (Moet nie droog wees nie.)
Strooi droë pietersielie oor.
Sit in yskas om te verkoel.

Resep en foto: Amanda Austen

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page