Your Recipe Blog

TUISGEMAAKTE KONDENSMELK

Cook: 7 minute | Servings: 700 ml

TUISGEMAAKTE KONDENSMELK

Regtig lekker ek weet nie of iemand so iets al gedeel het nie maar hier is dit:
Dis so ± 700 ml jy kan dit as plaasvervanger gebruik, dit is baie lekker, nie heeltemal so soet nie.

  • 2 koppies melkpoeier (ek het Cremora gebruik)
  • 1 koppie warm melk
  • 1 koppie suiker
  • 1 teelepel Maizena
  • 1 ml koeksoda

Meng alles deeglik, mikrogolf 7 minute, roer na elke 2de draai totdat dit verdik het.

Resep en foto: Wilma Prinsloo

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5