Your Recipe Blog

STAMPMIELIE BRAAIGEREG

Avatar photo
Recipe by
Cook: 20 minute

STAMPMIELIE BRAAIGEREG

  • 250 g spek, gekap en liggies gebraai
  • 1 ui, gekap en gebraai
  • 250 g sampioene, in skywe gesny en gebraai
  • 2 koppies gaar stampmielies
  • sout en peper
  • 175 ml room
  • 500 ml mayonnaise
  • gerasperde Cheddarkaas

Voorverhit oond  tot 180°C.
Smeer oondbak.
Voeg al die bestanddele saam.
Skep in gesmeerde bak.
Strooi gerasperde kaas oor.
Bak in oond  vir 20 min.

Nota:
Ek het gaar rys en stampmielies gemeng.

Resep geplaas deur Emma Beetge
Foto: Emma Beetge

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page