Your Recipe Blog

SLAPGAT “TJIPS”

SLAPGAT “TJIPS”

Ek het vanaand hierdie slapgat tjips gemaak en is baie lekker.

  • groot aartappels (soveel soos jy dink jy gaan benodig)
  • olie vir diep braai

Neem soveel groot aartappels as wat jy wil gebruik en skil dit.
Hou dit heel en laat dit op die plat sy lê.
Neem ‘n 15 mm metaal of PVC pypie en druk gate dwarsdeur die aartappel en haal elke keer die uitgedrukte stukkie uit die pypie.
Druk vyf of ses gate op verskillende plekke afhangende van hoe groot die aartappel is.
Neem dan ‘n mandolin en sny die aartappel op die platkant in skywe.
Bak dan eers die uitgedrukte stukkies in diep warm olie en ook die skyfies met gate in.
Dreineer op handdoekpapier.

Nota:
Dit was ons oudurfie saam met net sout of jy kan ook ‘n doopsous van jou keuse maak.

Ek was maar net lus vir tjips en maak dit toe vir oudurfie.

Resep en foto:  Gideon Louw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page