SLAAISOUS NOEDELSLAAI
Ek het anderdag vir ‘n tuisgemaakte Italian dressing poeier gevra omdat mens soms sukkel om dit te kry. ‘n Dame het die droë slaaisous resep gegee en hy is submit. Die rede hoekom ek gevra het is vir hierdie beproefde SLAAISOUS NOEDELSLAAI.
- 500 g gekookte noedels, steeds ferm en afgekoel
- 1 geel soetrissie, fyn gesny
- 1 rooi soetrissie, fyn gesny
- 1 fyn gesnyde ui
- 1 koppie mayonnaise
- 1 botteltjie French dressing slaaisous
- 1 pakkie droë Italiaanse slaaisous poeier
Sprinkel ‘n halwe pakkie droë “Italian dressing” slaaisous poeier oor en meng deur.
Hier is die resep vir die droë mengsel as jy nie te koop kan kry nie.
https://yourrecipeblog.com/recipes/italiaanse-slaaisousmengsel/
Maak verkieslik ‘n dag voor die tyd.
Ongelooflik en maklik!
Foto en resep: Frans van Rensburg