Your Recipe Blog

ROYAL ICING MET ACTIWHITE

ROYAL ICING MET ACTIWHITE

  • 75 ml kraan water
  • 2 teelepels actiwhite
  • 4 koppies fyn gesifte versiersuiker
  • ekstra kraan water

Meng die kraan water met die Actiwhite en laat staan vir 15 minute.
Voeg by die fyn gesifte versiersuiker.
Klits met ‘n “K beater” op nommer 4 vir 5 – 7 minute.
Voeg klein bietjie water by indien te styf.
Gebruik versiersel om gemmerhuisies te versier of soos verkies.

Resep vir die huisie:
https://yourrecipeblog.com/recipes/maureen-se-speserykoekies/

(Actiwhite is te kry by groot bakers winkels)

Resep geplaas deur Jacqui Van Zyl Hodgkinson
Foto: Jacqui Van Zyl Hodgkinson

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page