Your Recipe Blog

ROOIBOS, LEMONADE EN SUURLEMOENSAP STROOP

ROOIBOS, LEMONADE EN SUURLEMOENSAP STROOP

Om die hoeveelheid suurlemoensap uit ‘n uitgedrukte suurlemoen met amper die helfte te vermeerder, plaas heel suurlemoen vir 15 sekondes op hoog in mikrogolf.

  • Suurlemoen-stroopbasis:
  • 1 liter vars suurlemoensap
  • 1 kg wit suiker

Voeg die suiker en suurlemoensap bymekaar en kook tot 106 °C.
Bottel warm.
Bedien saam met yskoue water en ys vir ‘n heerlike verfrissende drankie.

Rooibos-lemonade:
Maak rooibostee en voeg die volgende by na smaak:
Suurlemoenstroop
Water
Ment
Fyn ys
Suurlemoenskyfies (baie dun gesny)

Gemmer-lemonade: (kan Pimms/Limoncello byvoeg)
Suurlemoenstroop
Sodawater/borrelwater
Komkommer
Suurlemoenskil
Vars gemmer

Foto:  Joane Azenha

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page